Philip Ober

Philip Ober
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1902-03-23)23 Maart 1902
Sterfte 13 September 1982 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Philip Ober (23 Maart 1902 – 13 September 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Magnificent Yankee (1950), From Here to Eternity (1953), Broken Lance (1954), en North by Northwest (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy